SPAR Kirkwood Wildsfees Saturday, June 30 2018

N Verskeidenheid van Suid-Afrika se top musiek kunstenaars gaan Vir Altyd Wild wees by die jaar se Wildsfees wanneer hulle hul weg maak na die Sondagsrivier Vallei.

Kunstenaars was gevra waarna hulle die meeste uitsien by die jaar se fees en amper almal het geantwoord deur te sê “die wereldklas verhoog,

klank en die entoesiastiese feesgangers is wat die optrede by die SPAR Kirkwood Wildsfees n onvergeetlike ervaring maak.”

Saterdag 30 Junie sal die volgende kunstenaars te sien wees op die Hoof verhoog.

• Lollos & Lettie
• Michael Lindt
• Thys die Bosveldklong
• Dirk van der Westhuizen
• Tussen Sterre
• Leah
• Joe Foster
• Jakkie Louw
• Nadine
• Jan Bloukaas
• Kurt Darren
• Dr Victor & The Rasta Rebels

N Vir Altyd Wild eerste is dat twee van die bogenoemde kunstenaars n liedjie saam gaan doen.
Hou julle oë op ons Facebook blad vir meer besonderhede.

▼ Show More Information

Mainstreet, 6120
Kirkwood
30 June , Saturday 09:00

More Events Nearby