Durbanville Plaasfees 2018

Hunker jy met nostalgie terug na die dae toe jy op strooibale gesit, koeie geruik en die skape hoor blêr het? Dan is dit die fees vir jou. Net ‘n hanetreetjie buite die stad kan jy soos ‘n befaamde fynproewer pannekoek, poeding en potjiekos proe en by die stalletjies enigiets van juwele, konfyt en nog

baie meer koop.

Ons is nou besig om voor te berei vir die 2018 fees wat D.V. op 10 Maart 2018 te Diemersdal Wynlandgoed plaasvind.

▼ Show More Information

Diemersdal Wine Farm, Koeberg Rd, 7550
Durbanville
10 March , Saturday 09:00

More Events Nearby

 24 December , Monday
 Holy Trinity Anglican Church Bothasig, Bothasig
 16 December , Sunday
 Holy Trinity Anglican Church Bothasig, Bothasig
 20 December , Thursday
 Cape Town, South Africa, Cape Town
 25 December , Tuesday
 Holy Trinity Anglican Church Bothasig, Bothasig
 01 January , Tuesday
 Cape Town, South Africa, Cape Town
 11 January , Friday
 South Africa, Cape Town, Bellville